Psoralea implexa is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit is deel van die fynbos en kom in die Du Toit's Kloofberge voor. Daar is een populasie wat uit minder as 100 plante bestaan en dit word bedreig deur die hakea indringerplante. Die spesie blom in Januarie.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
implexa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika