Moet nie met buteen of butaan verwar word nie.
1-Butyn (of net Butyn) is 'n alifatiese organiese verbinding met die chemiese formule HCCHCH. Dit is 'n kleurlose, vlambare gas. Butyn neem deel aan reaksies tipies vir terminale alkyne, soos alkynmetatese, hidrogenering, en kondensasie met formaldehied. Op grond van sy verbrandingshitte is dit effens minder stabiel as sy isomeer 2-butyn.
Hidrogenering Hidrogenering van 1-butyn, in die teenwoordigheid van 'n CuSiO-katalisator, lei tot 'n mengsel van 1-buteen en 2-buteen. geen|links|600px|Hidrogenering van 1-butyn
Verwysings
Eksterne skakels NIST Chemistry-bladsy vir 1-butyn
Kategorie:Chemie Kategorie:Organiese chemie