Bloukeur (Psoralea verrucosa) is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die spesie kom van die Sederberg tot by die Tsitsikammaberge voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom in Desember.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
verrucosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika