duimnael|'n Kroeg in die gehuggie Smitshoek links|duimnael|Die Carnisse Grienden
Barendrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 49 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².
In 1836 is die munisipaliteite Oost-Barendrecht en West-Barendrecht onder die naam Oost- en West-Barendrecht saamgevoeg. Sedert 1886 word die munisipaliteit Barendrecht genoem.
Barendrecht lê in die midde van die IJsselmonde-eiland en grens in die suide aan die Ou Maas-rivier en in die suidooste aan die opgedamde Waaltje-rivier.
Plekke Dorp: Barendrecht Carnisselande (nuwe buurt wes van die snelweg, op die plek van die voormalige gehuggie Carnisse)
Gehuggies:
Barendrechtse Veer Charlois Zuidrand (klein stukkie) Charlois is 'n bestuursgebied in Rotterdam. Koedood (deels in Albrandswaard)
Noldijk Reijerwaard Smitshoek (kleiner deel in Albrandswaard)
Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:
Party Setels 2010 2014 2018 2022 Echt voor Barendrecht (EVB) 9 14 20 SGP–CU 4 4 3 3 CDA 6 5 4 2 VVD 9 5 3 1 PvdA 4 2 2 1 GL 3 1 2 1 D66 3 3 1 1 Totaal 29 29 29 29
Naburige munisipaliteite
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)
Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland