duimnael|Die restaurant die Wapen van Rijsoord (ou naam) duimnael|Padknooppunt Ridderkerk links|duimnael|Die Huys ten Donck

Ridderkerk is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 47 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 25 km².

Ridderkerk lê in die ooste van die IJsselmonde-eiland en grens in die noorde aan die Nuwe Maas-, in die ooste aan die Noord- en in die suidooste aan die Waaltje-rivier, wat in die suidweste deur die munisipaliteit langs die dorp Rijsoord vloei. In Ridderkerk word Rekarreks gepraat, wat is 'n Zuid-Hollandse dialek.

Die dorp stam uit die Middeleeue. Op 15 Mei 1940 is in die dorp Rijsoord die Nederlandse oorgawe aan die Wehrmacht (Nazi-Duitsland) geteken.

Plekke Dorpies:

Bolnes Oostendam Ridderkerk

Rijsoord Slikkerveer

Gehuggies:

Oude Molen Strevelshoek Wevershoek

Zwaantje Zwet

Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:

Party Setels 2010 2014 2018 2022 Partij 18PLUS 1 5 7 SGP 5 5 4 5 PvdA–GL 4 Leefbaar Ridderkerk 10 6 3 3 CU 2 3 2 3 Echt voor Ridderkerk (EVR) 5 4 2 CDA 2 3 3 2 VVD 2 2 2 2 Burger op 1 1 1 PvdA 4 2 3 GL 1 D66 1 D66–GL 2 2 Totaal 27 29 29 29

Boorlinge Bas Belder (*1946), politikus Jos Wienen (*1960), politikus

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland