God Save Our Solomon Islands is die volksied van die Salomonseilande.

Lirieke (Engels) God Bless our Solomon Islands from shore to shore Blessed all our people and all our lands With your protecting hand Joy, Peace, Progress and Prosperity That men shall brothers be, make nations see our Solomon Islands, our Solomon Islands Our nation Solomon Islands Stands forever more.

Lirieke (Afrikaans) God seën ons Salomonseilande van kus tot kus Geseënd is al ons mense en ons land Met U beskermende hand Vreugde, vrede, vooruitgang en voorspoed Dat ons almal broers sal wees, laat die nasies sien Ons Salomonseilande, ons Salomonseilande Ons nasie die Salomonseilande Bly vir ewig bestaan

Kategorie:Salomonseilande