Psoralea usitata is 'n groot struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die berge voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom van September tot Mei op hoogtes van 170 tot 1600 m bo seevlak.

Bronne Plants of the World Online Biodiversityadvisor

usitata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika