Die bergfonteinbos (Psoralea angustifolia) is 'n boom in die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Klawer tot by Hopefield voor. Daar het dit 'n voorkomsgebied van 3 920 km² en daar is minder as tien subpopulasies. Die plant word bedreig deur gewasverbouing, oorbeweiding en indringerplante.
Die boom se FSA-nommer is 226.15https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
angustifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika