Psoralea imminens is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Calitzdorp omgewing in die Klein Swartberg, in die weste, deur die Groot Swartberg tot in die Baviaanskloof, in die ooste, voor.
Bronnelys Biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online
imminens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika