Die dunblaarfonteinbos (Psoralea glabra) is 'n klein tot groot struik in die familie Fabaceae en is inheems aan Eswatini, Mosambiek, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap, en die Vrystaat.
Die boom se FSA-nommer is 226.9.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online ScienceDirect
glabra Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika