Die bloukeurboom (Psoralea odoratissima) is 'n struik of 'n boom in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom van Langeberg tot by Seweweekspoort in die Swartberge op hoogtes van 300 tot 1330 m voor en is deel van die fynbos. Daar is tien subpopulasies en die plant word bedreig deur indringerplante. Die spesie blom in Oktober.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi ScienceDirect Plants of the World Online

odoratissima Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika