Psoralea pinnata is 'n boom in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Kogelberg voor en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online ScienceDirect John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

pinnata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika