Die kusfonteinbos (Psoralea arborea) is 'n struik of 'n boom in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Hermanus en Stanford in die weste voor tot by Mosselbaai in die ooste asook in die valleie van die Potberg en die Koudberg.
Die boom se FSA-nommer is 226.10.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online ScienceDirect
arborea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika