Psoralea gigantea is 'n boom in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Jonkershoek tot by die Michellspas voor. Die plant word 6 tot 8 m hoog en word geklassifiseer as 'n boom. Die plant blom van September tot Desember.
Bronnelys biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online
gigantea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika