Psoralea pullata is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die hellings van die Kogelberg tot by Potberg voor en is deel van die fynbos. Die plant blom van Augustus tot September.

Bronnelys Biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online

pullata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika