Psoralea triflora is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Stormsrivier tot by Uitenhage voor. Die spesie blom in Oktober.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

triflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika