Psoralea restioides is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom van die Kaapse Skiereiland tot by Bredasdorp voor en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

restioides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika