Psoralea forbesiae is 'n groot struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Swartberge, tussen 1 200 m en 1 700 m bo seevlak voor en is deel van die fynbos. Die plant blom van November tot Maart.
Bronnelys PhytoKeys Biodiversityadvisor Plants of the World Online
forbesiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika