Lampranthus vernalis is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom vanaf Yzerfontein tot by Saldanha voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km². Die plant het 25% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling by Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster, St. Helenabaai, Langebaan en Yzerfontein die afgelope 25 jaar.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

vernalis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika