Lampranthus antonii is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom voor vanaf Citrusdal tot by die Agter-Witzenberg. Daar is een populasie met minder as 50 plante en dit word bedreig deur bosbou aktiwiteite.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

antonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika