Lampranthus debilis is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos, strandveld en renosterveld. Dit kom voor vanaf die Kaapse Vlakte tot by Bredasdorp. Daar was vyftien subpopulasie bekend maar vyf het verlore gegaan weens ontwikkeling op die Kaapse Vlakte. Die oorblywende tien subpopulasies word bedreig deur indringerplante en gewasverbouing in die Bredasdorp omgewing.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

debilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika