Lampranthus vernalis was 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie was endemies aan die Wes-Kaap en het voorgekom by Worcester. Die plant was laas in 1921 gesien en sy habitat is feitlik oorgeneem deur gewasverbouing en stedelike ontwikkeling; dit word as uitgestorwe beskou.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

vanzijliae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika