Psoralea asarina is 'n klein struik in die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom voor van die Kaapse Skiereiland tot by Humansdorp en is deel van die fynbos. Die plant het 'n voorkomsgebied van 41 938 km²; dit het reeds 18% van sy habitat aan gewasverbouing, kus-en-stedelike ontwikkeling en indringerplante afgestaan.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
asarina Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika