Psoralea monophylla is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Humansdorp voor. Die plant is deel van die fynbos.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
monophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika