Psoralea congesta is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die hoër gedeeltes (700 tot 1 000m) van die Kaapse Skiereiland en aan die oorkant van Valsbaai voor. Die plant is deel van die fynbos en blom van Augustus tot Desember.
Bronnelys ScienceDirect Plants of the World Online
congesta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika