Psoralea trullata is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom in die Langeberg, Tsitsikammaberge, Langkloofberge, Outeniekwaberge en Groot-Winterhoekberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 7895 km² en is deel van die fynbos. Die plant kom in klein subpopulasies voor en word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor

trullata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika