Psoralea fleta is 'n boom in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom tussen Wellington, Ceres en Tulbagh, in die Limietberge, Elandskloofberge en Witsenberg, op hoogtes van 600–2050 m, voor. Die plant is deel van die fynbos en blom van September tot Maart.

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online

fleta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika