Psoralea azuroides is 'n klein struik in die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die hellings van die Langeberg en Outeniekwaberge tussen 260 m en 1130 m bo seespieël voor en is deel van die fynbos.
Bronnelys ScienceDirect Plants of the World Online
azuroides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika