Psoralea speciosa is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die spesie is deel van die fynbos en kom van die Langeberg tot by die Kougaberge voor; so ver oos as Humansdorp.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online ScienseDirect Biodiversityadvisor

speciosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika