Psoralea floccosa is 'n boom in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Langeberg, Outenikwaberge en Tsitsikammaberge voor.
Bronnelys Biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online
floccosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika