Psoralea sordida is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom op die suidelike hellings van die Swartberge, Langeberg en Outenikwaberge, tussen 460 en 2 000 m, voor. Dit is deel van die fynbos.
Bronnelys ScienceDirect Plants of the World Online Biodiversityadvisor
sordida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika