Psoralea laevigata is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap waar dit deel van die fynbos is. Dit kom op die suidelike hellings van die Langeberg voor en word as seldsaam beskou. Die spesie blom in November.
Galery
Bronnelys Biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online
laevigata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika