Psoralea intonsa is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Sederberg en Piketberg voor.
Bronnelys Biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online
intonsa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika