Psoralea ivumba is 'n struik wat tot 2.5 m hoog word in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom vanaf Wolseley en Romansrivier suidwaarts tot by Somerset Wes en Sir Lowryspas en dan weswaarts tot by Hermanus en Caledon voor.

Bronnelys Biodiversityadvisor ScienceDirect Plants of the World Online

ivumba Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika