Die slapfonteinbos (Psoralea affinis) is 'n struik of 'n boom in die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die spesie is deel van die fynbos en kom op die Langeberg naby Heidelberg tot by Port Elizabeth voor.
Die boom se FSA-nommer is 226.14.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
affinis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika