Psoralea kougaensis is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom van die Swartberge tot so ver oos as die Potjiesberg en Kamanassieberge voor.

Bronnelys Biodiversityadvisor ScienceDirect iNaturalistUK Plants of the World Online

kougaensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika