Psoralea karooensis is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie is deel aan die fynbos en kom in die Witteberg en Anysberg voor, op hoogtes hoër as 1000 m. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km² en word as seldsaam beskou.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
karooensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika