Psoralea repens is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die kus fynbos. Dit kom van die Kaapse Skiereiland tot by Kenton-on-Sea voor. Die spesie het reeds 20% van sy habitat afgestaan aan kus ontwikkeling en indringerplante word ook 'n bedreiging.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
repens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika