Psoralea vanberkeliae is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die kus kranshange suidwes van Plettenbergbaai voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 3 km² en daar is twee subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

vanberkeliae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika