Psoralea margaretiflora is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Oos-Kaap in die Sneeuberge. Dit kom vanaf die Kamdeboo, Toorberg, Koudeveld- en Coetzeesberge in die Sneeuberge kompleks voor, asook die Graaff-Reinet en Pearston distrikte. Dit het 'n voorkomsgebied van 2 385 km².

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online Researchgate

margaretiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika