Psoralea filifolia is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit is deel van die fynbos en kom van Wolseley tot by Darling voor. Daar het dit 'n voorkomsgebied van as 4695 km². Daar is tans drie subpopulasies oor; die spesie het van sy habitat afgestaan aan die aanplant van koring, aartappels en wingerde. Die tendens hou steeds aan en die populasie is besig om te verklein. Die spesie blom van September tot Maart.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

filifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika