duimnael|280px|Kanadese offisiere in hul netjiese menasiebaadjies 'n Menasiebaadjie is 'n tipe formele baadjie wat eindig by die middellyf. Dit beskik oor 'n nie-toeknoop dubbelborssnit of 'n enkelborsweergawe wat toeknoop.Inskrywing by blacktieguide.com Besoek 31 Augustus 2018. Die baadjies het tjalie- of hoëpuntlapelle.
Militêre menasiedrag, wat sedert die 1930's gebruik word, het 'n gewilde alternatief geword vir wit aandetebaadjies in warm, tropiese gebiede vir swartdas geleenthede.
Verwysings
Menasiebaadjie