Yasovarman II (Khmer: យសោវរ្ម័នទី២) was van 1160 tot 1166 koning van die Khmer-ryk.Yasovarman II (Cambodian ruler) Hy het Dharanindravarman II opgevolg.Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, London: Weidenfeld & Nicolson,

Sy bewind is in 1165 deur ’n mandaryn (’n hoë staatsbeampte in die Chinese Keiserryk), Tribhuvanadityavarman, omvergewerp. Sy heerskappy het geëindig met ’n sluipmoord op hom deur een van sy ondergeskiktes.Kambodja (Kampuchea)

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Konings van die Khmer-ryk