Kalkrand is 'n klein dorpie in die Hardapstreek van suidsentraal-Namibië. Dit is geleë tussen Rehoboth en Mariental op die B1 nasionale pad. Die dorp beskik oor 'n polisiestasie, vulstasie, skole en 'n openbare kliniek. Die inwoners leef hoofsaaklik van kleinvee asook beesboerdery, en beoefen 'n bestaansboerdery.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Namibië