Tribhuvanadityavarman ("Beskermer van die Drie Sonne") was ’n mandaryn (staatsamptenaar in die Chinese Keiserryk) wat koning Yasovarman II se bewind omstreeks 1165 omvergewerp en hom tot koning van die Khmer-ryk verklaar het.
In 1177 het Champa, onder Jaya Indravarman IV, die Khmer-hoofstad binnegevalMaspero, G., 2002, The Champa Kingdom, Bangkok: White Lotus Co., Ltd., en van die troonrower ontslae geraak.Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, London: Weidenfeld & Nicolson,
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Konings van die Khmer-ryk