Indravarman III (Khmer: ឥន្ទ្រវរ្ម័នទី៣), ook bekend as Srindravarman (ស្រីន្ទ្រវរ្ម័ន), was van 1295 tot 1308 koning van die Khmer-ryk. Hy het opgang gemaak ná die abdikasie van sy skoonpa, Jayavarman VIII.Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, London: Weidenfeld & Nicolson, Indravarman was met sy oudste dogter, Srindrabhupesvarachuda, getroud.
Indravarman III was ’n aanhanger van Theravada-Boeddhisme en het dit die staatsgodsdiens gemaak nadat hy die troon bestyg het.
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Konings van die Khmer-ryk