Dharanindravarman II (Khmer: ធរណីន្ទ្រវរ្ម័នទី២; ook bekend as Paramanishkalapada) was van 1150 tot 1160 die koning van die Khmer-ryk.
Hy was die neef van die koning wat hy opgevolg het, Suryavarman II.Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, Londen: Weidenfeld & Nicolson, Hy het getrou met die dogter van Harshavarman III, prinses Sri Jayarajacudamani. Hul seun, Jayavarman VII, is teen 1125 gebore.
Volgens die Yuhai-ensiklopedie het die Khmer-ryk in 1155 twee olifante as geskenk aan die Song-keiser gestuur.Wang Yinglin, Yu Hai, Taipei Hua wen shu ju, Minguo 53, 1964, her druk van die 1343-uitgawe, vol. 6, hoofstuk 154, 33.
Verwysings
Eksterne skakels Geskiedenis van Jayavarman VII 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Konings van die Khmer-ryk