Die 69ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2016 gehou. Die Australiese regisseur George Miller was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie en die Franse akteur Laurent Lafitte die aanbieder van die opening- en die afsluitingseremonie. Altesaam 49 rolprente en kortfilms is vertoon.
Die fees is geopen met Woody Allen se prent Café Society. Die Britse rolprent I, Daniel Blake, met Ken Loach as regisseur, het die Palme d'Or gewen en die fees is met dié fliek afgesluit.
Belangrikste fliekpryse
Rolprent Regisseur Land Prys I, Daniel Blake Ken Loach Brittanje, Frankryk Palme d'Or It's Only the End of the World Xavier Dolan Kanada, Frankryk Grand Prix American Honey Andrea Arnold Brittanje, VSA Jurieprys The Happiest Day in the Life of Olli Mäki Juho Kuosmanen Finland Un Certain Regard Anna Or Sinai Israel Cinéfondation Divines Houda Benyamina Frankryk Caméra d'Or Timecode Juanjo Giménez Spanje Kortfilm-Palme d'Or
Ander In Kompetisie-pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Cristian Mungiu Olivier Assayas Graduation Personal Shopper Roemenië, Frankryk Frankryk Beste draaiboek Asghar Farhadi The Salesman Iran Beste akteur Shahab Hosseini The Salesman Iran Beste aktrise Jaclyn Jose Ma' Rosa Filippyne
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees