Die 66ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 15-26 Mei 2013 gehou. Die regisseur Steven Spielberg was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse aktrise Audrey Tautou was die aanbieder van die opening- en die afsluitingseremonie. Altesaam 47 rolprente en kortfilms is vertoon.
Die Franse rolprent Blue Is the Warmest Colour het die Palme d'Or gewen. In ’n buitengewone stap het die jurie, in oorleg met die regisseur, besluit om die prys aan die prent se twee hoofaktrises, Adèle Exarchopoulos en Léa Seydoux, toe te ken. Die fees is geopen met Baz Luhrmann se The Great Gatsby en afgesluit met Zulu van Jérôme Salle.
Belangrikste fliekpryse
Rolprent Regisseur Land Prys Blue Is the Warmest Colour Abdellatif Kechiche Frankryk, België, Spanje Palme d'Or Inside Llewyn Davis Joel & Ethan Coen VSA Grand Prix Like Father, Like Son Hirokazu Koreeda Japan Jurieprys The Missing Picture Rithy Panh Kambodja Un Certain Regard Needle Anahita Ghazvinizadeh VSA Cinéfondation Ilo Ilo Anthony Chen Singapoer Caméra d'Or Safe Moon Byoung-gon Suid-Korea, Brittanje Kortfilm-Palme d'Or
Ander In Kompetisie-pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Amat Escalante Heli Mexiko Beste draaiboek Jia Zhangke A Touch of Sin China Beste akteur Bruce Dern Nebraska VSA Beste aktrise Bérénice Bejo The Past Frankryk, Iran
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees