Die 63ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 2010 gehou. Die Amerikaanse regisseur Tim Burton was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Britse aktrise Kristin Scott Thomas het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 47 rolprente en kortfilms is vertoon.
Die Thaise rolprent Uncle Boonmee Who Can Recall His Past Lives, met Apichatpong Weerasethakul as regisseur, het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Ridley Scott se Robin Hood en afgesluit met The Tree van Julie Bertuccelli.
Belangrikste fliekpryse
Rolprent Regisseur Land Prys Uncle Boonmee Who Can Recall His Past Lives Apichatpong Weerasethakul Thailand Palme d'Or Of Gods and Men Xavier Beauvois Frankryk Grand Prix A Screaming Man Mahamat-Saleh Haroun Frankryk Jurieprys Hahaha Hong Sang-soo Suid-Korea Un Certain Regard The Painting Sellers Juho Kuosmanen Finland Cinéfondation Año Bisiesto Michael Rowe Mexiko Caméra d'Or Barking Island Serge Avédikian Frankryk Kortfilm-Palme d'Or
Ander In Kompetisie-pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Mathieu Amalric On Tour Frankryk Beste draaiboek Lee Chang-dong Poetry Suid-Korea Beste akteur Javier Bardem Elio Germano Biutiful Our Life Mexiko Italië Beste aktrise Juliette Binoche Certified Copy Frankryk
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees